Kriel, 2271
Tel. (017) 648-3064
Fax. (017) 648-4168
e-pos : kosmos@inafrica.co.za
Aan: Four Angels Forever
Graag wil ons u bedank vir die geld donasie bydrae vir die kleintjie se medise rekening na wat op geneem was
by Ermelo Hospitaal.
U bydrae maak die las van die omkostes om die kleintjie betyds by ‘n hospitaal te kry vir behandeling ligter
en u omgee word opreg waardeer.
Woorde kan nie beskryf wat u bydrae vir ons beteken nie en u goedhartigheid en oop hand beteken
die wêreld vir ons. Die wete dat daar nogsteeds mense is wat omgee, gee vir ons die krag om voort
te gaan met hierdie groot taak.
Mag die Here u ryklik seen.
By voorbaat dank
Van al die personeel en kinders van die Kosmos Kinderhawe - Kriel
011-144 NPO Reg. Nr: 6 / 2 / 94 /1 / 2 – 3
|